PATAT PIE ~ Lesijha Hattingh

Kook 1kg patat en maak fyn, laat afkoel (net bietjie sout by)
Rol puff pasty deeg uit
Smeer patat op deeg en rol soos ‘n rolkoek
Sny in wielietjies en pak in gesmeerde glas bak (kan dubbel laag wees)
Meng houertjie room en bruinsuiker saam
Gooi oor deeg tot bedek
Bak 180º tot deeg gaar en al die room ingetrek is (bruin bo-op) As dit koud geword, het no

(Visited 229 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui