Rayne se liefdesdoepa slaai ~ RSG

Bestanddele
Gerolde bokmelkkaas, gekrummel
Filodeeg
Roket blare
Dennepitte
Kasjoeneute, gerooster
Granaatpitte
Fyngekapte dadels

Bestanddele Slaaisous
Olyfolie – suurlemoengeur
Balsamiese asyn – turksvy geur

Metode
Draai bokmelkkaas in een vel filodeeg toe. Braai liggies in olie. Plaas alle bestanddele in slaaibak en geur met slaaisous.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 95 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *