Sam se vissop ~ RSG

Bestanddele
1 ui
2 stok visfilette (vlok dit)
1 pakkie uiesop (meng met melk)
1 pakkie sampioensop
2 blikkies tuna (vlok dit)
2 blikkies gerookte mossels

Metode
Braai ui en gevlokte visfilette. Voeg die res by. Maak die soppoeier aan soos dit op die pakkies staan. Prut vir 20minute. Bedien met ‘n warm Italiaanse brood en gerasperde kaas.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 299 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *