Tina se skrik-vir-niks-varknek ~ RSG

Bestanddele
6-8 ontbeende vark nek filette
1 pakkie beesstert soppoeier
300 ml water
250 ml room
Swartpeper

Metode
Meng die soppoeier, water, room en swartpeper. Plaas vleis in oondbak (sonder deksel) en gooi soppoeier-mengsel oor. Plaas in voorverhitte oond van 180 grade totdat vleis gaar is. Bedien met kapokaartappels en groente.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,110 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *