Vark nek en Braai Broodjies met ‘n twist ~ RSG

Bestanddele en Metode
Vark nek (koop hom so opgerol in enige slaghuis of winkel) . Sny hom los uit sy rolletjie. Sit hom op die rooster. Spice hom met suurlemoensap, sout en peper (niks anders nie) . Laat hom regop staan langs die vuur terwyl jy wag vir die kole (so loop sy sous deur hom en geur hom lekker en hy word stadig aan gaar van so langs die hitte en in die rook staan). As die kole reg is – sny jy dikkerige skywe soos wat jy dit sou wou eet – en braai net alkant vinnig bruin Die mense kan nie genoeg kry nie en jy voer baie met 1 vark nek. Dis regtig liplek lekker .

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 136 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *