Welina se rondom lekker rol! ~ RSG

Bestanddele
Rol blaardeeg
Ham rol – opgekap
1 koppie cheddar-kaas
Geklitste eier
Korrelmosterd
Uie – opgekap
Rooipeper
Paprika
Sout

Metode
Rol blaardeeg uit. Kap ham op. Meng al die ander bestanddele en voeg ham by. Plaas dit in die middelste derde van deeg en draai toe met ander twee dele. Neem ‘n stukkie deeg en vleg vir jou ‘n versiersel wat jy bo-op kan sit. Verf met op geklitste eier bo-op. Bak in voorverhitte oond vir min of meer 20 minute, teen 220 grade Celsius tot goudbruin.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 115 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *