Appeltert (Meermin)

Dankie Meermin

2 Eiers
3 eetl Botter
1 Blik Patei Appels
1/4 kop Melk
1 teel Bakpoeier

Klop botter en suiker saam.
Roer melk en eiers by.
Voeg droeë bestandele by en meng goed.
Sit deeg in Pyrex bak en plaas die appels in die deeg.
Bak in matige oond tot gaar.

SOUS
Kook intussen 1/2 kop suiker en 1/4 pt room vir 15 minute, roer gedurig.

Gooi sous oor tert sodra dit uit die oond kom en plaas terug in oond wat nou afgeskakel is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 123 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *