Bierbroodjie

Bestanddele
500g bruismeel
5ml sout
1 blikkie (350ml) bier

Metode
Sif die droë bestanddele saam. Voeg die bier by. Knie effens totdat die deeg glad is.
Maak ‘n vorm van brood en plaas dit in ‘n gesmeerde broodpannetjie. Laat dit rys vir 20 minute. Bak vir ± 45 minute by 180ºC.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,941 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *