Braai broodjies (1)

Vars brood (twee snye per persoon)
Kaas (Wit en cheddar gerasper)
Appelkoos konfyt
Uie (gesny)
Tamatie (gesny in baie dun skywe)
Peper
Sout
Aromat
Sweet Basil
Botter

Smeer broodjies botter en konfyt, sit eers uie op, tamatie, nou kom die sout, peper, aromat, sweet basil op, dan die kaas eers van die Cheddar dan van die wit kaas. Maak broodjies toe. Smeer buite kante ook bietjie botter. Sodra die vleis klaar gebraai het, braai dan die broodjies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 181 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *