Claudio se gooi by-eiers ~ RSG

Bestanddele en Metode
Jy moet ‘n diep muffin-pan gebruik. Voorverhit die oond tot 180 grade Celsius.
Gebruik skilferkorsdeeg. Sny die uitgerolde deeg in blokkies van 15cm by 15 cm.
Plaas dit in holtes van die pan. Gooi ‘n eier in elke holte en bak vir 20 minute in die oond teen 180 grade. Maak jou eie vulsel van al jou gunsteling bestanddele soos uie, sampioene, hoender, vis, ens. Gooi dit oor elke eier en strooi gerasperde kaas bo-oor.
Plaas terug in die oond vir 10 tot 15 minute totdat kaas goudbruin is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 88 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *