Dienkie se drie dinge ~ RSG

Bestanddele
500g maalvleis
1 pakkie bruin uiesop
175ml ongegeurde joghurt

Metode
Meng die drie bestanddele goed saam. Maak frikkadelle. Sit ‘n bietjie water onder in ‘n oondbak en plaas frikkadelle in water. Sit bak se deksel op en bak in voorverhitte oond teen 180 grade vir sowat 40 minute. Haal deksel af en bak verder vir vyf minute

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 172 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *