Doep se gevulde koedoe-rugstring ~ RSG

Bestanddele
Koedoe rugstring Sampioene – opgekap
Bacon chips
Fyngemaak Uie – opgekap
Groenrissie
Sout en pepper

Metode
Maak ‘n vulsel met al die bestanddele. Sny die rugstring aan beide kante om ‘n opening te maak en vul met vulsel aan beide kante. Rol die rugstring op en draai toe met spek repies. Sit in tinfoelie en braai op vuur of in oond.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 229 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *