Frik se Demmit nog ‘n sukses-skons resep! ~ RSG

Bestanddele
4 koppies bruismeel
Knippie sout
250 ml room
250 ml Sprite

Metode
Meng alles saam met jou hande tot ‘n taaierige deeg. Rol uit op meel en maak vormpies met ‘n glas. Sit op bakplaat en bak tot gaar teen 180 grade vir so 8 tot 10 min of tot ligbruin

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 558 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *