Gerookte Hoenderslaai RSG

BESTANDDELE
2 gerookte hoenderfilette
1 pakkie sampioene
kwart koppie sojasous
1 teelepel suiker
skeut sjerrie
vars slaaiblare
sprietuie
fetakaas
avokado

METODE
Skroei sampioene in pan.
Meng sjerrie, suiker en sojasous en voeg by sampioene – laat dit lekker gesels terwyl jy die slaai maak!
Sny hoender in klein stukkies.
Maak gewone slaai met die orige bestandele en versier met hoender, feta en sampioene.
Bedruip orige sojasous en olyfolie oor slaai.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 173 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *