JR se Weskus-snoek ~ RSG

Bestanddele
‘n Vars Snoek
Botter
Appelkooskonfyt
Knoffel en gemmer
Foelie

Metode
Maak vuur buitekant. Smeer binnekant van snoek met botter, appelkooskonfyt en knoffel en gemmer. Plaas snoek met maag kant en gesmeerde kant eerste na die vuur.
Plaas op foelie en draai op vel kant en braai stadig. Vir die laaste paar minute kan snoek weer omgekeer word om van orige nattigheid ontslae te raak.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 141 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *