Knoffel kaasbroodjie

Bestanddele
500g bruismeel
500ml karringmelk (1 boksie)
1½ koppies gerasperde kaas (chedder werk die beste)
1 teelepel knoffelvlokkies (2de teelepel opsioneel vir ‘n sterker knoffel)
1 teelepel marjolein
2 eiers

Metode
Meng al die bestanddele goed saam. Gooi in gesmeerde broodpan, strooi ‘n bietjie van die gerasperde kaas oor en bak in voorverhitte oond teen 180ºC vir 1 uur.

Wenk
Vervang kaas, knoffel, marjolien en karringmelk met 500ml Muesli gegeurde jogurt.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 278 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *