Laurette se tref-en-trap (tire) pizza ~ RSG

Bestanddele
1 vars brood
1 blikkie tuna in olie
1 koppie kaas
½ koppie gekapte ui
Geurmiddels
Mayonnaise

Metode
Hol brood uit en krummel die brood se binnegoed. Meng al die ander bestanddele saam en meng dit met die helfte van die broodkrummels. Sit die vulsel terug in die uitgeholde brood en sit kors (deksel) terug. Plaas die brood in ‘n sterk plastieksak en sit dit in ‘n ander plastieksak. Sit dit voor ‘n groot wiel en ry stadig oor die brood.

Haal uit plastiek en breek in stukke.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 105 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *