Lekker Laagkoek (Michelle Mashala)

Bestanddele
3 koppies Meel
3 teelepels Bakpoeier
1 ½ koppie Suiker
Knippie Sout
3 Eiers
1 koppie botter
1 teelepel Vanilla

Metode
Meng die eiers een vir een by die suiker en botter wat goed geroom is.
Maak taamlik slap aan met water of melk.
Bak vir 30 – 40 minute @ 375 . °F

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 146 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *