Lientjie se Gerookte rooibos-mossels ~ RSG

Bestanddele Mossels
Gerookte mossels
Rooibostee sakkies
Suurlemoensap
Pietersielie
Knoffel en gemmer

Metode
Jy moet bevoorreg genoeg wees om ‘n roker te hê. Plaas dit oor stoof en sit rooibostee in en plaas mossels in bak en rook. Hitte moet nie te hoog wees nie. Rook vir so tien tot 15 minute. Gooi suurlemoensap, pietersielie en knoffel en gemmer bo-oor.

Bestanddele en Metode Brood
Maak vir jou ‘n brochette-broodjie: Neem ‘n Franse brood en sny dit in skywe. Neem ‘n oopgesnyde knoffelhuisie en vryf oor die brood. Besprinkel met olyfolie en bak in die oond. Eet mossels bo-op.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 130 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *