Maandag se vis met Sondag se aartappelslaai ~ RSG

Bestanddele en Metode
Plaas stokvis – net so gevries – in oondbak en voeg ‘n paar druppels melk by. Geur vis na smaak. Neem oorskiet aartappelslaai en gooi oor vis. Rasper ‘n bietjie kaas oor.
Plaas in oond vir 40 minute teen 180 grade Celsius. ‘n Verrassende lekker dis!

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 182 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *