Marietjie se lui-vrou potbrood ~ RSG

Bestanddele
Gekoopte deeg (brooddeeg)
250g room
1 koppie bruin karamel suiker

Bestanddele en Metode
Rol die deeg in bolletjies. Sit in pot, smeer sykante met botter of olie, laat die brood rys en as dit klaar gerys het, gooi room en suiker oor. Sit deksel op. Sit in oond en bak teen 180 grade vir ‘n uur.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 193 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *