Martiens se maklike stampkoring roerbraai ~ RSG

Bestanddele
1 pakkie stampkoring
1pakkie roerbraaigroente
Knoffel
Speserye na smaak
500g maalvleis of repies spek opgekerf

Metode
Kook die koring in water vir 40 minute. Spoel af onder koue water. Maak roerbraai en as dit amper gaar is, roer koring by en meng deeglik.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 333 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *