Meermin se braaivleis deeg

1 Pak deeg (sommer Spar se deeg)
Bruin Suiker
Room

Smeer of spuit ‘n oond vaste bak, rol die deeg in balletjies, sit in gesmeerde bak, strooi bruin suiker bo oor, gooi room oor (kan tot twee houers room gebruik) bak tot gaar.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 158 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *