Meermin se noedelslaai

1 pak Noedels – enige pasta sal werk – ek maak dit gewoonlik met hierdie gekleurde pasta
1 Soetrissie in repies gesny
1 ui – gekap

Sous

250 ml Tamatiesous
125 ml Asyn
125 ml Olie
200 ml Suiker
25 ml Cartwrights Kerriepoeier
Knippie Sout

Meng sous deeglik en gooi oor
afgekoelde noedels.
Meng alles weereens deeglik
Verkoel oornag in yskas. Hoe langer hierdie slaai staan hoe lekkerder word dit!

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 737 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *