Meermin se Potbrood

Vinnig maklik en spot goedkoop.

Gekoopte deeg (ek verkies SPAR se deeg)

Spuit ‘n pot met kos middel. Sit deeg daarin. Laat dit rys. Onthou om die deksel ook te spuit. Sodra die deksel begin lig. Sit in warm oond, bak vir 1 uur.

Heerlik saam sop, braaivleis.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 186 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *