Meermin se skorsies

Dankie Meermin

Sny skorsies in helfde, verwyder pitte. Kook tot sag en gaar.

Nou kan jy enige van hierdie vulsel gebruik

1 blikkie suikermielies
Kaas

Sit in skorsies, plaas in warm oond, sodra die kaas gesmelt is, is dit reg.

1 blikkie ertjies
Kaas

Sit in skorsies, plaas in warm oond, sodra die kaas gesmelt is, is dit reg.

1 blikkie baked beans
Kaas

Sit in skorsies, plaas in warm oond, sodra die kaas gesmelt is, is dit reg.

1 blikkie uie en tamatie
braai 1 ui wat fyn gekap is
braai bacon stukkies
kaas

Sit in skorsies, plaas in warm oond, sodra die kaas gesmelt is, is dit reg.

Kan ook uie, bacon braai, maak ‘n witsous meng alles deeglik, sit dit in skorsies met kaas bo op, sit in oond tot kaas gesmelt is.

Gemengde groete
Witsous
kaas

Sit in skorsies, bak in oond tot kaas gesmelt is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,152 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *