Piet se Franse wildsboud ~ RSG

Bestanddele en Metode
1 blad of boud van ‘n rooibok of enige wildsbok. Sit dit in ‘n groot swart pot. Gooi ‘n bottel Franse slaaisous oor. Sout en swart peper na smaak. Marineer oornag. Volgende dag – kook tot sag en gooi water by soos nodig. Gooi aartappels by en kook tot sag. Sny vleis van been af en braai dan vleis in slaaisous. Vat so 2 tot 3 uur om sag te kook

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 208 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *