Piet se Kommadagga-special ~ RSG

Bestanddele
Twee springbok rugstringe
Enige ordentlike braai-speserye
Olyfolie
Balsamiese asyn
Knoffel
Suurlemoen- en kruiesous

Metode
Smeer oggend of aand voor die tyd rugstringe in met speserye, olyfolie en balsamiese asyn. Maak vuur en sit rugstringe op en smeer voortdurend met knoffel en suurlemoen en kruie-sous.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 149 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *