Sanet se rugby-happies ~ RSG

Bestanddele
2 pakke Doritos’s chips
1 blikkie 410g suikermielies
Fyngesnipperde biltong (opsioneel) – jy kan ook gebraaide spek stukkies gebruik
Gerasperde Mozzarellakaas gemeng met cheddar

Metode
Meng die twee pakkies Doritos. Sit eerste laag in ‘n oondbak. Sit suikermielies bo-oor en dan biltong of spek en kaas. Herhaal totdat bestanddele klaar is. Eindig met ‘n lekker hopie kaas en as jy wil kan jy feta-kaas oor breek. Bak in voorverhitte oond teen 180 grade tot kaas lekker gesmelt het.

(Visited 158 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui