Soja Salm ~ RSG

Bestanddele
2 porsies vars salm
1 vars knoffelhuisie – fyngemaak
1 teelepel vars gemmer
½ koppie sojasous
Rysnoedels

Metode
Vryf knoffel en gemmer in vis. Marineer vis in sojasous vir 20 minute. Bak oop in oond teen 180 grade vir 15 minute. Bedien op rysnoedels. Gooi ekstra soja oor
Gooi gerus bietjie Maldon-sout oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 128 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *