Tinie se snoek/patat rooi boontjiesop ~ RSG

Bestanddele en Metode
Maak jou rooi boontjiesop soos gewoonlik met sopbene (soos enige sop met water en sop pakkie). Maak snoek gaar en haal grate uit . Maak jou patats gaar en sny in blokkies. Tien minute voordat sop heeltemal gaar is, gooi snoek en patats in. Laat prut. Addisioneel: ‘n bakkie room.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 220 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *