Tuna verrassing ~ RSG

Bestanddele en Metode
Opgekapte pynappel na smaak
1 opgekapte appel
Halwe blikkie mieliepitte (nie sweet corn nie)
Suiker na smaak
3 eetlepels mayonnaise
3 eetlepels kondensmelk
(jy kan jou eie variasies byvoeg, ‘n paar neute, asook teelepel kerrie, ens.)
Lekker op roosterbrood!

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 154 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *