Valencia se Roti ~ RSG

Bestanddele
3 koppies meel
2 eetlepels olie
Klein bietjie sout
2 eetlepels botter
1 koppie warm water

Metode
Smelt botter en olie in mikrogolfoond. Gooi bietjie sout in meel. Gooi warm botter-mengsel en warm water in meel en begin knie Braai soos pannekoek in ‘n pan. Gooi dun uit.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 733 times, 2 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *