Vlavulsel vir koeke

Bestanddele
125ml margarien
190ml strooisuiker
500ml melk
60ml vlapoeier
15ml suiker
5ml vanilla

Metode
Klop die margarien en strooisuiker tot baie lig en romerig Berei ‘n dik vla van die melk, vlapoeier en suiker. Voeg die vanielje by die vla mengsel en klop tot koud. Voeg nou die bottermengsel by die vla mengsel en klop weer baie goed.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 494 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *