Wat is n braai sonder ‘n braaibroodjie? ~ RSG

Bestanddele
Witbrood
Tamatie
Komkommer
Mayonnaise
Sout en Peper
Chutney
Ui

Metode
Sny die tamatie baie klein stukkies, rasper die ui, komkommer en kaas. Meng dan alles saam in ‘n bak (tamatie, ui, komkommer, kaas, mayo, blatjang, sout en peper).
Smeer op snye witbrood . Maak brood toe met ‘n ander snytjie. Pak in jou rooster.
Braai op flou kole (aan die einde van die braai) tot die kaas gesmelt is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 207 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *