Smelt botter (net soveel soos jy wil, as jy gaande is oor botter, sommer baie)
Melk, kook saam. Sodra die melk kook, kom daar 1 tot 2 koppies koekmeelblom in, afhangende van hoe dik jy die sous wil hĂȘ.
Peper, sout, aromat, sweet basil (ekke is verslaaf aan sweet basil), gerasperde kaas (wit en geel)
Roer aanhoudend tot lekker dik
(Visited 1,816 times, 1 visits today)
Advertisements