Ziploc omelet. ~ RSG

Bestanddele en Metode
Breek 2 eiers in ‘n Ziploc-sak en skud goed. Sit jou gunsteling bestanddele in, soos: kaas, uie, sampioene, groenrissie, tamatie, sout, peper, ens. Seel die sakkie baie goed en skud alles weer goed. Sit sakkie in ‘n pot met vinnig kokende warm water vir so 15 minute. (Jy kan so 6 tot 8 omelette in ‘n groot pot kook). Maak die sak oop en die omelette sal maklik op die bord uitgly.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 186 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *