Aartappelgereg

Bestanddele
8 medium aartappels
1 blik ingedampte melk
1 pakkie soppoeier (Hoenderroom-, sampioen- of aspersieroomsop)
2 groot uie
1 knoffelhuisie
250g spek
Gerasperde kaas

Metode
Voorverhit die oond tot 180 °C. Kook die aartappels in hulle skil tot gaar. Laat afkoel, verwyder skil en sny in plat skywe. Kook melk en soppoeier saam tot dik. Soteer ui, knoffel, en spek saam. Voeg bg. by die sop. Pak nou lae aartappel en sop mengsel in ‘n oondvaste bak. Eindig met ‘n laag sopmengsel en strooi kaas bo-oor. Plaas in die oond tot die kaas smelt.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 400 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *