ANYSBESKUIT: ( Een, twee, drie)

Hierdie resep is geplaas met vergunning van Vaal Venues ~ Gaan ondersteun hulle gerus

375g botter of margarien
470ml suiker
4 groot eiers
4x500gbruismeel
15ml anys
10ml sout
2.5ml kremetart
1 liter kookmelk

Smelt margarien of botter en suiker, laat afkoel en klop eiers by. Sif droë bestanddele saam en voeg saam met die kookmelk by eiermengsel. Voeg anys by en maak aan tot ‘n deeg. Laat 5 minute staan. Rol in balletjies en pak teenmekaar in 2 gesmeerde broodpanne van 220x120mm. Bak vir sowat 1 uur in voorverhitte oond by 180C tot gaar. Laat afkoel en droog beskuit uit.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 814 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *