Boontjies & kaas

Bestanddele en Metode
Rooster 4 snye ou brood aan die een kant. Draai brood om & bedek elk met 65ml gerasperde kaas. Plaas onder ʼn voorverhitte rooster tot kaas smelt.

Rooster brood soos bo en skep n paar gesonde skeppe Baked Beans op die roosterbrood. As jy nie n bang haar op jou kop het nie goou so paar goeie skeute Tabasco sous op.

Kaas & piesang
Skil 4 ryp piesangs, sny in skywe & braai in warm kookolie tot goudbruin. Dreineer, meng liggies met 250ml gerasperde kaas. Sit voor op warm gebotterde roosterbrood.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 183 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *