Freshpak & Ceres Gesondheids Vrugte Drankie

Bestanddele
2 Freshpak rooibos teesakkies
1 Liter Ceres vrugtesap – appel of secrets of the valley
500ml Kookwater
Vars vrugte vir garnering

Metode
Berei die tee op gewone manier voor en laat afkoel. Meng goed met die vrugtesap.
Plaas in lugdigte houer en vries oornag. Breek die gevriesde drankie in stukke.
Plaas in groot glas en versier met vars vrugte. Bedien onmiddellik.

Wenk
Ongeveer ‘n liter word van bogenoemde gemaak.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 454 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *