Griekse pons

Betanddele
1 bottel vonkelwyn (750ml)
2 bottels wit wyn (2x750ml)
250ml brandewyn (1k)
4 liter sodawater
1 suurlemoen, in dun skyfies
2 piesangs, fyn gekerf
1 blikkie pynappelstukke (410g), fyn gekerf met stroop
1 blikkie grenadellamoes (100g)

Metode
Meng en verkoel. Voeg koue sodawater by net voor bediening.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 102 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *