Koffieroomlikeur

Bestanddele
1 blikkie kondensmelk
170g blikkie ingedampte melk
10ml sterk kitskoffiepoeier (aangemaak met bietjie kookwater)
12,5ml gliserien
7ml vanielje geursel
250ml whisky

Metode
Meng bestanddele, gooi in ‘n bottel en verseël. Laat staan minstens 7 dae lank.
Skud gereeld. Lewer500ml.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 84 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *