Mango Drankie

1½ koppie gekapte vars mango
½ koppie ysblokkies

Metode
Plaas die ysblokkies in die bak van ‘n menger of voedselverwerker. Verwerk die ys tot rofweg gekap. Voeg die mango by en verwerk tot al die vrugte en ys goed gemeng is. Dien dadelik op.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 224 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *