Meermin se gevriesde groente

IDEES MET GEVRIESDE GEMENGDE GROENTE

Kook tot gaar.
Maak ‘n witsous aan volgens jou eie resep
Meng deeglik met groete
Skep in oondvaste skottel, gerasperde kaas kom bo op, strooi enige geurmiddel bo oor, bak in oond tot kaas smelt.

Kan ook mash maak, en die mash bo op die gemengde groete skep, en bak in oond soos ‘n herderspastei. Trek patrone met ‘n vurk sit so paar botter klontjies bo op met ekstra kaas.

Lekker bak en brou!!!

Maak gerus my witsous vir enige van bogenoemde witsouse.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,088 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *