Pannekoek Hoender vulsel

Metode en Bestanddele
Sny 2 selderystingels in dun repe en prut tot sag in 150ml melk. Voeg 30ml botter bietjies op ‘n slag by en meng goed. Roer 1 koppie gekapte gaar hoender, 45ml gaar mielies en 3 medium aartappels, gaar en gekap in. Bedek en prut tot deurwarm. Geur met sout en peper. Vul vooraf gebakte pannekoeke.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,224 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *