Seerower Karameldrankie

Bestanddele
250ml melk verkoel
15ml gouestroop
knippie sout

Metode
Klits die melk, gouestroop en sout deeglik saam tot skuimerig. Bedien in versierde glas.

Wenk
Om glase te versier, knip ‘n oog, mond, neus en oorring uit gekleurde papier. Plak op glas. Knip ‘n oogklap uit swart papier en heg ‘n rekkie daaraan waarmee die oogklap vasgesit kan word.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 76 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *