Sjokolade melkskommel

Bestanddele
Yskoue melk
Sjokolade roomys
Sjokolade stroop

Bestanddele en Metode
Gebruik 125ml melk per skommel. Voeg ‘n groot skep of twee roomys by melk. Voeg 25ml stroop by. Meng goed in versapper en sit voor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,532 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *