Sjokolade-moutdrankie

Bestanddele
1 koppie melk
1 E kits kakaomengsel
1 E moutpoeier
4 skeppies roomys

Metode
Plaas die melk, kakaomengsel, mout en roomys in die bak van ‘n menger of voedselverwerker. Meng saam op hoë spoed vir 1 minuut of totdat al die bestanddele goed gekombineer is. Dien op.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 144 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *