Spek en eierpasteie

6 kersietamaties
6 repies spek (gesnipper) en reeds gaar gebraai.
4 eiers geklits
½ koppie melk
6 eetlepels gerasperde kaas
Pietersielie

Meng al die bestanddele saam en skep in ‘n muffinpan. Bak by 150 ºC vir 25 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 123 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *